Peggy Knudsen

Peggy Knudsen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Margaret Ann Knudsen
Geboorte (1923-04-22)22 April 1923
Sterfte 11 Julie 1980 (op 57)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1940–1965
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peggy Knudsen (22 April 1923 – 11 Julie 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Humoresque (1946), The Big Sleep (1946), en Istanbul (1957), en in die televisiereeks Alfred Hitchcock Presents (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy